• FSSO 3
  • FSSO 2
  • FSSO-2011-Messiah
  • FSSO 1
  • FSSO-2011-Messiah-2
  • FSSO2011

EMail Print

Concerts

Event 

Title:
Kinderkonsert
When:
15.05.2010 09.00 - 10.00
Where:
Fanie Naude, Oranje Meisies - Bloemfontein
Category:
Symphony Concert

Description

Die komponis Peter Klatzow het musiek geskryf op Corlia Fourie se kinderboekie Tintinyane, die meisie wat soos 'n bottervoël sing is waarin elke karakter in die storie word deur 'n verskillende instrument van die orkes uitgebeeld word. Thys Heydenrych, bekende regisseur van talle dramaproduksies, is die verteller. Die VSO word deur Chris Dowdeswell gedirigeer. Daar is twee vertonings: die eerste om 09:00 in Afrikaans en die tweede om 11:00 in Engels.
Toegang: R50 vir volwassenes, R20 vir studente en skoliere, R15 vir groepe van 10 of meer. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.

Venue

Venue:
Fanie Naude, Oranje Meisies

Description

Sorry, no description available